Cliff Burton

Cliff Burton
Burton tydens 'n konsert in in 1986
Agtergrondinligting
GeboortenaamClifford Lee Burton
Gebore(1962-02-10)10 Februarie 1962
Castro Valley, Kalifornië, Verenigde State
Sterf27 September 1986 (op 24)
Dörarp, Swede
GenresHeavy metal
Beroep(e)Musikant
InstrumenteBaskitaar
Jare aktief1980–1986
AssosiasiesMetallica
WebwerfMetallica webwerf

Clifford Lee Burton (Februarie 10, 1962 – September 27, 1986) was 'n Amerikaanse musikant wat vir die musiekgroep Metallica baskitaar gespeel het vanaf Desember 1982 tot sy dood in September 1986.

Burton het 'n lid geword van Metallica in 1982 en was op die eerste drie ateljeealbums.

Op September 27, 1986, was Burton oorlede in 'n bus ongeluk in Swede, tydens die musiekgroep se toer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy